ALMA Besproeiings/Beesplaas. 2 aktes, 498ha met ongeveer 250ha lande en besproeiingsregte vir ongeveer 20ha. 1 x12ha spilpunt met tans mielies onder besproeiing. Standhoudende spruit en 2 gronddamme op plaas. 2 toegeruste boorgate, goeie 3 S/kamer huis met mooi kombuis, swembad, store, 3 chalets vir gaste by die dam, 3 werkershuise, beeshanteringsfasiliteite, goeie vleiweidings vir beeste, eskom krag, mooi uitsig op berge, ideaal vir teel van wild Beeste en losgoed nie ingesluit by koop nie.Lopende saak.